Uit my hart uit baie dankie vir een en elk van julle bydraes vandag. Nie net het julle kundigheid en ervaring baie duidelik deurgekom in die gesprekke nie, maar die passie en die entoesiasme waarmee julle dit oorgdra het was uitsonderlik.